Ek ry vanmiddag in die verkeer. Spoedgrens is 100km/h en ek is die laaste in die ry. Twee bane, eenrigting en so ry almal rustig, sonder probleme. Jy kan nie eintlik links of regs nie, net effe stadiger of vinniger.Skielik gewaar ek in my truspieëltjie n ou op my afstorm teen só n spoed dat … Continue reading BEHOEDE MY!
She believed in me
Verdra mekaar
Nie almal se realiteit of perspektief is dieselfde nie. Dit is ń werklikheid. In geloof het almal dieselfde doel, maar loop nie identiese paaie nie. Dit is menslikheid. Wees sag, meer lankmoedig, en hulle sal weer wil luister na jou woorde. Dit is verdraagsaamheid. ☆rsump040223
Hierdie plek onder my ribbes
Hierdie ding onder my ribbes wat brand soos vuur..
Die waarde van n vriendin
As jy ń vriendin wil hê, moet jy bereid wees om ń vriendin te wees. Dit werk maar net só. Gee wat jy verwag om te ontvang. As jy net gee en nie veel ontvang nie, is dit waarskynlik ń eenrigtingstraat en tyd om te besluit of jy wil aanhou parkeerplek soek en of dit … Continue reading Die waarde van n vriendin
Ontspan!
Nat sement
Hier broei n ding in my gemoed. Jare en jare al, broei dié ding! Ek kry nie die woorde agtermekaar om die ding n naam te gee nie, want daar is nie net een woord om dit te beskryf en, dus n naam te gee nie!! My senuweepunte sit kaal wanneer dit kom by kinders. … Continue reading Nat sement
SESTIEN EN TWAALF
Ontmoet vir 16 en 12
Om n liggie te wees
Sosiale media is so n euwel. Sy kan haarself daarin laat verdwyn vir ure en ure op n slag. Sy verpes al die negatiewe en geskinder en vuil grappe en suggestiewe clickbait, maar wat haar al hoe meer opval, is die inspirasie wat veral vrouens met ander deel. Dis 2022. Die nuwe normaal ná die chaos, … Continue reading Om n liggie te wees
Elke dag
Ongeduld
Somtyds kan mens jouself mos erg ontstig en sommer bloedig vererg oor dinge wat nie vir jou werk nie. Soms voel soos - bogger ń half dosyn, noú kook jy die hele hoenderhok se eiers én nog die geveerdes ook, van ongeduld. Maar daar is niks verkeerd daarmee om ontsteld te raak nie; ongeduldig te … Continue reading Ongeduld
DAAI KEER TOE OUSUS OMGEVAL HET
Op n dood gewone en geen spesiale Vrydag in Augustus 2022, hoor ek Suster lê in die hospitaal oor sy omgeval het en glo ook gereeld só op die vloer langs rondlê, maar dis nuus vir my en ek's woes ontsteld. Oor die omval én oor die nuus. Ek vertel vir Houston en daar word … Continue reading DAAI KEER TOE OUSUS OMGEVAL HET
Liefie doen oefening!
Liefie is met oorgawe en entoesiasme op hierdie gewigsverliespad. Ten tyde van die kopskuif, het sy ook besef dat gewigsverlies nou nie vanself sal gebeur as sy nie net so 'n effense poging aanwend om darem ook bietjie meer oefening in te kry nie! Dis 'n hele kopskuif op sy eie, maar Liefie het onderneem … Continue reading Liefie doen oefening!
Verander van rat
Meeste mense sit al vir jare of selfs dekades in dieselfde rat. Ek ook. Sedert Covid getref het, sit almal wat in n rat sit, in min of meer dieselfde rat. Ek ook. Eks die laaste tyd nie meer té gerus met die gevoel nie, maar tot hier het dit my gepas, omdat dit maar … Continue reading Verander van rat
Loop se dag
Loop het sy oorsprong in oud Russies en beskryf die aksie om te reis te voet, maar toe die Afrikaners vir hom beetgekry het, het dinge effens meer ingewikkeld geraak.
Liefie, jy’s te Dik!
Hierdie is 'n storie oor ligter word. Ligter word soos in gewig verloor, soos in nie meer soos 'n orosvroutjie voel en lyk nie, maar bowenal die storie van kopskuif om te kan ligter word!
Dag liewe medemens….
Het jy vandag jou gesig na die lenteson gedraai, die wind deur jou hare voel woel? Het jy jou seëninge getel en ń dankbaarheid oor jou siel gevoel? Het jy met n glimlag gedink aan diegene wat vir joú lief en dierbaar is en waardering in jou hart beleef? Het jy besef dat mense nie … Continue reading Dag liewe medemens….
HASIE!
Oudste het n haas!!
Vandag
Vandag is regtig moeilik vir my en sommer die afgelope maand se vandae was almal moeilik. Ek sukkel om my gedagtes in woorde te orden, maar daar is n paar goed wat my geduld, my deursettingsvermoë en my sin vir humor erg toets.Dinge soos: ● As daai hondjie nog één keer blaf!● n Mens verf … Continue reading Vandag
SUKSES OF STATUS?
Moet alles aan status gekoppel word? As vrou is jy nie suksesvol as jy nie die "Boss Lady" is nie.